MPM - Malelane LS : Wiskunde Gr 4-7 (Tydelik)
Sluitingsdatum: 06 Junie 2025
LAERSKOOL MALELANE
Tydelike vakante posisie
WISKUNDE Intermediere- & Senior Fase
Die geskikte kandidaat moet Wiskunde in beide Afrikaans en Engels kan aanbied en oor die nodige kwalifikasies en dokumentasie beskik. Hierdie is 'n tydelike pos vanaf 1 Augustus tot 30 November 2025 en sal heel moontlik 'n BL-aanstelling wees.
Posnommer: PL1/LSM/08.25
Fase: Intermediêre - en Senior Fase
Vak aan te bied: Wiskunde
Graad: Graad 4-7
LOLT: Afrikaans/Engels
Aard van pos: Posvlak 1
Vereistes:
• REQV14
• SACE geregistreer
• B Ed Intermediêre/Senior Fase of Graad met NGOS
• Identiteitsdokument
• CV
• Polisieklaringsertifikaat
• Moet Wiskunde in beide Engels & Afrikaans kan aanbied.
Kandidate met buitemuurse ondervinding sal voorkeur geniet.
Aansoekers moet 'n voltooide Edu1 (hersien Januarie 2024) aanheg.
Stuur asseblief jou aansoek per e-pos na malsek@lantic.net
Sluitingsdatum vir aansoek is Vrydag 30 Mei 2025.
Malelane Laerskool
Kontaknommer: 0137900309