VS: Senekal PPS: Graad R en Skoolhoof Pos
Closing Date: 25 April 2025
Graad R en Skoolhof Pos
(Graad R pos gesubsidieer deur die Departement van Onderwys)
Vereistes:
- Afrikaanssprekend
- Diploma in Grondslagfase
- Ondervinding in Grondslagfase onderrig word aanbeveel
- Ervaring as Hoofonderwyseres om as skoolhoof te dien, word aanbeveel
- Gemaklik met ouderdomme 1-6 jaar
- Eie vervoer
- Waardegedrewe
- Liefde en omgee vir kleuters
Aansoeke:
Aansoeke moet uit die volgende dokumente bestaan:
- Volledige CV met oorspronklike gesertifiseerde kopieë van alle kwalifikasies
- Oorspronklike gesertifiseerde kopie van ID
- Oorspronklike gesertifiseerde kopie van Polisie Klaringsverslag of bewys van aansoek
- Oorspronklike gesertifiseerde kopie van SACE Registrasie Sertifikaat
- Bewys van goedkeuring op Kinderbeskermingsregister
- Ten minste 2 (twee) getuigskrifte
- Kontakbesonderhede van ten minste 3 (drie) verwysings
Aansoeke kan ingehandig word by die volgende adres:
PrePrimêre Skool Senekal, Besterstraat, Senekal
Of 'n volledige CV in PDF formaat, kan per e-pos gestuur word na: preprimsenekal@gmail.com
As u geen terugvoer ontvang het teen 29 April 2025 nie, sien asseblief u aansoek as onsuksesvol.
Sluitingsdatum: 25 April 2025
Aanvangsdatum: 1 Junie 2025
Preprimêre Skool Senekal
Contact No: preprimsenekal@gmail.com