Nuus

British Educational Training and Technology Show in Londen

24/01/2022 - Fedsas


Bett of Die Bett Show (voorheen bekend as die British Educational Training and Technology Show) is 'n jaarlikse skou in die Verenigde Koninkryk wat die gebruik van inligtingstegnologie in onderwys vertoon.https://www.bettshow.com/

Bett is ‘n wêreldwye organisasie vir onderwystegnologie. Hulle skep idees en verbindings en verbeter uitkomste vir
onderwysers en leerders. FEDSAS gaan daarin belê om die BETT 2022 by te woon. Dit is die grootste
Onderwystegnologie Konferensie en Ekspo ter wêreld en word vanaf 23 - 25 Maart in London aangebied. Die nuutste tendense
en produkte word bekend gestel, terwyl beproefde grondbeginsels ook vertoon gaan word. Indien enige skool iemand wil
afvaardig om my te vergesel, kontak my gerus vir meer inligting en reëlings. Volg die skakel vir meer inligting oor BETT.
https://bit.ly/3Kt83AN

Vir meer inligting en registrasie vir 2017, gaan na hul webwerf: www.bettshow.com 

Copyright FEDSAS 2025 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid