Nuus

Is SA-SAMS ons enigste opsie?

06/11/2020 - Fedsas


SA-SAMS bly 'n voortdurende punt van bespreking.  Die kritiese aangeleenthede is soos volg:

 
Goeie besluitneming en beplanning kan net gebeur aan die hand van volledige en akkurate inligting.  Dataversameling is dus 'n kritiese funksie van die departement van onderwys vir hierdie doel. Die verhouding tussen die skool en Departement vereis rapportering.  Operasionele en funksionele effektiwiteit in bestuur/beheer is een van die belangrike take van die SBL.  Die keuse van sagteware vir hierdie doel is dus van kardinale belang in die proses. 


1. Alle skole moet gebruik maak van 'n elektroniese pakket - School Aministration Management System (SAMS) wat alle derde-party pakkette (Principal Plus, Pencil Box, Smart, Edupac, Microscope ens) en SA-SAMS insluit om data aan die provinsiale departemente te voorsien.

Lees meer deur HIER te klik. 

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid