Nuus

FEDSAS Sentrum vir Tegnologie Webwerf

13/04/2023 - Fedsas


Leer soos ons lewe. Leer, bestuur en regeer soos ons lewe!

FEDSAS is die enigste SBL-vereniging met 'n toegewyde Onderwystegnologie-inisiatief. Die FEDSAS Sentrum vir Tegnologie poog daarna om spesiale fokus op die integrasie van tegnologie in alle aspekte van onderwys te plaas, spesialiskennis op die gebied van tegnologie toe te pas en vir ons lede spesifieke oplossings te bring wat vir onderwys aangepas is.

Klik 
hier om nou die FEDSAS Sentrum vir Tegnologie-webwerf te besoek.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid