Nuus

Sentrum vir Tegnologie e-Tydskrif (Maart 2023)

13/04/2023 - Fedsas


Die jongste weergawe van ons Sentrum vir Tegnologie-e-tydskrif – Skuif die grense – is nou beskikbaar.

Kom meer te wete oor nuwe neigings, Chat GPT, tegnologiewenke, die belangrikheid en voordele van tegnologie en nog baie meer.

Lees, leer en kyk saam!

Klik hier om die nuusbrief aanlyn te lees, en hier om jou kopie nou af te laai!

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid