Nuus

Tegnologie in die nuus

06/11/2020 - Fedsas


Digitale Burgerskap - Wees wakker!

Skole, onderwysers, leerders en ouers is deurlopend blootgestel aan die voordele en gevare wat saam met die aanlyn gemeenskap kom.  Hiermee verskeie brokkies nuus wat onlangs in die media gerapporteer is.

Facebook privaatheid:
Internasionale wetgewers kyk na Facebook

http://www.telegraph.co.uk/technology/2016/10/15/facebook-signs-up-to-privacy-shield-data-treaty/

Regerings soek inligiting Google:
Google search details from government agencies around the world

http://www.fin24.com/Tech/News/record-high-government-requests-for-google-data-20161013

Stadige internet:
Seacom-kabel fout

http://www.fin24.com/Tech/News/just-in-seacom-cable-fault-hits-sa-internet-20161017

Rampokkers nie gevonnis:
Nigeriese rampokker loop vry

http://www.iol.co.za/news/crime-courts/no-jail-for-sick-nigerian-scamster-2078706

Kinder-pornografie in die nuus:
Saak teen IT spesialis wankelrig

http://www.iol.co.za/news/crime-courts/plett-baby-porn-case-could-be-struck-off-the-roll-2080715

Vir meer inligiting rakende die FEDSAS Onderwystegnologie inisiatief, kontak Riaan van der Bergh by tech@fedsas.org.za 

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid