Nuus

Digitale Burgerskap tot dusver

06/11/2020 - Fedsas


Die doel van die Digitale Burgerskap geleentheid van 2015 was om jou skool te help beplan aan die volgende stap in julle tegnologie-reis. In 2014 het ons inligting verskaf om ‘n unieke tegnologieplan vir jou skool op te stel. Verlede jaar het ons praktiese raad en inligting gegee en gewys hoe ‘n tegnologie skool kan funksioneer. 
 
Dit was ‘n baie suksesvolle projek die afgelope twee jaar en ons sien uit om die onderwystegnologie pad verder met jou en jou skool te loop.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid