Produk

< Terug

sim4schools

R 0,00

sim4schools word deur die FEDSAS-sentrums aan u gebring om skole te help met fondsinsameling en om goedkoper data en lugtyd vir gebruikers aan te bied.

Dit word deur megsApp aangebied en word deur die MTN-netwerk bedryf.  Dit is soortgelyk aan 'n lojaliteitsinkopiekaart wat skole 'n deurlopende inkomste op die aankope van gebruikers bied.

Klik hier vir meer inligting.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid