Voltooi asseblief alle vrae om aansoek te doen vir lidmaatskap.
Kontak asseblief u provinsiale bestuurder oor hoe om 'n lid te word en vir verdere lidmaatskapbesonderhede.
Alle nuwe lede sal 'n FEDSAS-in-'n-Boks pakkie ontvang wat uit die volgende bestaan:
1. Video opleiding stel van die volgende temas;
- Beheer in publieke skole en die rol van die SBL
- Algemene funksies van die SBL
- Effektiewe gebruik van komitees
- Struikelblokke en slaggate vir die SBL
- Finansiële bestuur in openbare skole
- Menslike Hulpbronbestuur in openbare skole
2. Video opleiding stel om die SBL te help om FEDSAS se webblad effektief te gebruik en webinare by te woon
3. Basiese dokumente wat op FEDSAS se webblad beskikbaar is
4. Een (1) Praktiese Handleiding oor Skoolbeheer boek
5. Een (1) Welkom in die Raadsaal! boek
6. FEDSAS brosjure en pen
BANKBESONDERHEDE
ABSA Brandwag | Takkode: 334 334 | Rekening: 2310175059
Reeds 'n lid, MELD AAN HIER met u lidbesonderhede