Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

21 Feb. 2024 16:30 - 17:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Aanlyn / Online

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Ontgin die potensiaal: 'n Meesterklas in die bestuur van personeelprestasie (Afrikaans) FEDSAS Online 2 van 2024


Ons gaan fokus op die kern-elemente van doeltreffende personeel- prestasiebestuur. 

In hierdie sessie gaan ons die basis van die werkgewer-werknemer-verhouding verken, die noodsaaklike rol van menslike hulpbronne-komitees beklemtoon, en waardevolle insigte bied in die beste praktyke om prestasie en personeel-ontwikkeling te bevorder. 

Ons gaan die verskille tussen onbevoegdheid, swak werkverrigting en gesondheidsverwante uitdagings ontleed, en na die implikasies op werksplek dinamika uitlig.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid