Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

22 Feb. 2024 16:30 - 17:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

1000

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Skole in die spervuur: Bestuur die staking op jou voorstoep (Engels) FEDSAS Online 3 van 2024


In 2024 hou ons weer 'n Nasionale verkiesing en is politici gretig om uit elke geleentheid munt te slaan. 

Skole is fokuspunte wat media-aandag trek, en word ideale platforms vir politieke partye om hul stemme te laat hoor. 'n Staking op jou voorstoep is dus 'n realiteit. 

Sluit aan by hierdie sessie vir waardevolle inligting oor die effektiewe bestuur van die scenario. Leer hoe om die toestroming van politieke aktiwiteite op jou skool se voorstoep met sukses en kalmte te hanteer. 

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid