Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

12 Sep. 2024 16:30 - 17:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Beleide bou en suksesvolle skoolbeheer (Engels) FEDSAS Online 12 van 2024


Terwyl nuutverkose beheerliggame die eerste deel van die jaar gebruik het om hulself te vergewis van die werking van die skool, is dit ook van kardinale belang om 'n kollig op beleid te laat skyn. 

Dit is nou die ideale tyd om skoolbeleide af te stof en te hersien om te verseker dat dit ooreenstem met die ontwikkelende behoeftes van die skool. 

Sluit by ons kundiges aan vir leiding en advies oor waarna om te kyk en hoe so proses sal lyk.  Dit sal verseker dat u skool se beleide nie net die skool se identiteit weerspieël nie, maar ook u beheerliggaam in staat stel om ingeligte besluite te neem.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid