Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

29 Mei 2023 18:00 - 19:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

100

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Online

Kontakpersoon:

Juan Coetzer - admin1@fedsas.org.za 083 842 2335

NW: OPLEIDING IN DIE PROSESSE VAN KORTLYSTING EN ONDERHOUDE vir SBLe (AFRIKAANS)


FEDSAS bied nou beheerliggaam opleiding aan  in die kortlysting- en onderhoudeprosesse. Aangesien daar soveel van ons NW skole se bevorderingsposte in die Vakaturelys geadverteer is, laat die tyd ons ongelukkig nie toe om persoonlik by almal betrokke te kan wees nie. Die opleidingsessies sal dus digitaal plaasvind. 

Klik  https://bit.ly/FEDSAS_NW_Aanstellings om te registreer. 

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid