Geleentheid Inligting
Datum en tyd:
30 Mei 2023 18:00 - 19:00
Koste per persoon:
R 0,00
Sitplekke beskikbaar:
100
Taal:
English
Lokaal:
Online
Kontakpersoon:
Juan Coetzer - admin1@fedsas.org.za 083 842 2335
FEDSAS bied nou beheerliggaam opleiding aan in die kortlysting- en onderhoudeprosesse. Aangesien daar soveel van ons NW skole se bevorderingsposte in die Vakaturelys geadverteer is, laat die tyd ons ongelukkig nie toe om persoonlik by almal betrokke te kan wees nie. Die opleidingsessies sal dus digitaal plaasvind.
Klik https://bit.ly/FEDSAS_NW_Appointments om te registreer.