Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

08 Apr. 2024 15:00 - 17:00

Koste per persoon:

R 75,00

Sitplekke beskikbaar:

300

Taal:

English

Lokaal:

LS Oranje Noord

Kontakpersoon:

Juan Coetzer - juan@fedsas.org.za 083 842 2335

NK: SBL Opleiding: Upington (Engels)


FEDSAS Noord-Kaap bied 'n opleidingsessie aan wat sorgvuldig ontwerp is om u met noodsaaklike vaardighede en kennis toe te rus,  wat van kardinale belang is vir 'n doeltreffende bydrae tot die sukses en groei van u skoolgemeenskap. Ons ervare fasiliteerders sal 'n verskeidenheid onderwerpe hanteer,


Wie moet bywoon: Skoolhoofde, SGB-lede, Skoolbestuurspan (SMT), en VRL


Kostes:  R75.00 per persoon (lidskool)

            R600.00 per persoon (nie lidskool)

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid