Geleentheid Inligting
Datum en tyd:
16 Mei 2024 16:30 - 17:30
Koste per persoon:
R 0,00
Sitplekke beskikbaar:
500
Taal:
English / Engels
Lokaal:
Online / Aanlyn
Kontakpersoon:
Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za
In 'n wêreld ryk aan kulturele diversiteit, is hierdie sessie u kompas om sensitiewe kwessies binne u skool en die onderwyslandskap te verstaan en hanteer.
Ons kundige aanbieders sal u leiding en advies gee oor wat “ancestral callings” behels, die bevordering van sensitiwiteit vir diverse kulturele, en die hantering en bestuur van potensieel skadelike godsdienstige praktyke onder leerders.
Klik hier om te registreer.