Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

16 Mei 2024 15:00 - 16:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Aanlyn / Online

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Ken en verstaan - "ancestral callings" en tradisionele praktyke (Afrikaans) FEDSAS Online 5 van 2024


In 'n wêreld ryk aan kulturele diversiteit, is hierdie sessie u kompas om sensitiewe kwessies binne u skool en die onderwyslandskap te verstaan en hanteer. 

Ons kundige aanbieders sal u leiding en advies gee oor wat “ancestral callings” behels, die bevordering van sensitiwiteit vir diverse kulturele, en die hantering en bestuur van potensieel skadelike godsdienstige praktyke onder leerders.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid