Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

18 Apr. 2024 14:00 - 16:30

Koste per persoon:

R 80,00

Sitplekke beskikbaar:

300

Taal:

English

Lokaal:

LS JJ van der Merwe, Ermelo

Kontakpersoon:

Ansie Coetzer - ansie@fedsas.org.za

MPM - SBL-opleiding : LS JJ van der Merwe, Ermelo (Engels)


FEDSAS Mpumalanga nooi graag alle Skoolhoofde, SBL-lede, die Skoolbestuurspan asook die VRL uit na ‘n waardevolle opleidingsgeleentheid. U sal toegerus word met die nodige vaardighede en kennis wat noodsaaklik is vir die doeltreffende uitvoering van u taak as lid van die SBL. 

Koste:          R80,00 per persoon (lidskool)                  R600,00 per persoon (nie-lidskool)

Let asb daarop dat hierdie sessie slegs in Engels aangebied sal word.

Vir enige navrae kontak gerus vir Ansie ansie@fedsas.org.za

U moet aangemeld wees op FEDSAS se webtuiste om vir hierdie geleentheid te bespreek.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid