Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

18 Apr. 2024 17:30 - 20:30

Koste per persoon:

R 75,00

Sitplekke beskikbaar:

100

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Gelofte Skool

Kontakpersoon:

Bernadette de Klerk - 071 871 0232 (bernadette@fedsas.org.za)

KZN: SBL Opleiding: Pinetown (Afrikaans)


FEDSAS KZN bied 'n opleidingsessie aan wat sorgvuldig ontwerp is om u met noodsaaklike vaardighede en kennis toe te rus, wat van kardinale belang is vir 'n doeltreffende bydrae tot die sukses en groei van u skoolgemeenskap. Ons ervare fasiliteerder sal 'n verskeidenheid onderwerpe hanteer en u die kennis bied om u skool en gemeenskap se groei te verseker.

Wie moet bywoon: Skoolhoofde, SGB-lede, Skoolbestuurspan (SMT), en VRL

Kostes:  R75.00 per persoon (lidskool)

                R600.00 per persoon (nie lidskool)

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid