Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

08 Apr. 2024 17:30 - 20:00

Koste per persoon:

R 100,00

Sitplekke beskikbaar:

300

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

HTS Springs, Springs

Kontakpersoon:

Ansie Coetzer - ansie@fedsas.org.za

GP : SBL-opleiding : HTS Springs, Springs (Afrikaans)


FEDSAS Gauteng nooi graag alle Skoolhoofde, SBL-lede asook die Skoolbestuurspan uit na ‘n waardevolle opleidingsgeleentheid. U sal toegerus word met die nodige vaardighede en kennis wat noodsaaklik is vir die doeltreffende uitvoering van u taak as lid van die SBL. 

Koste:          R100,00 per persoon (lidskool)                  R600,00 per persoon (nie-lidskool)

Let asb daarop dat hierdie sessie slegs in Afrikaans aangebied sal word.

Vir enige navrae kontak gerus vir Ansie ansie@fedsas.org.za

U moet aangemeld wees op FEDSAS se webtuiste om vir hierdie geleentheid te bespreek.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid