Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

15 Feb. 2024 18:00 - 19:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

0

Taal:

Afrikaans / English

Lokaal:

Online

Kontakpersoon:

Johan Visser 078 800 0335 fs1@fedsas.org.za

VS Aanlyn: Regulasies vir SBL verkiesings 2024


Die Skoolhoof, lede van die SBL en Skoolbestuurspan van u skool word genooi om by ons sessie in te skakel vir die volgende bespreking:

Regulasies vir SBL verkiesings in die Vrystaat Provinsie vir 2024

Die sessie sal aangebied word deur Johan Visser en Carita Visser

Volg asseblief die skakel om te registreer vir die sessie op Zoom

*Bevestiging van epos sal toegang tot die sessie bied

Wees ingelig en eindig jou termyn sterk vir jou skool en jou gemeenskap!

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid