Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

22 Aug. 2024 15:00 - 16:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Verhoudings wat hou! Die skoolhoof en beheerliggaam (Engels) FEDSAS Online 11 van 2024


Kom ontdek die dinamiese wisselwerking tussen skoolhoofde en beheerliggame wat 'n kultuur van samewerking en uitnemendheid bevorder. 

Hierdie sessie gee die resep om ? robuuste vennootskap te bou, wat 'n harmonieuse en effektiewe werksverhouding verseker.  

Van die belyning van visies tot die bestuur van uitdagings.  Ons kundige aanbieders sal praktiese voorbeelde en advies gee ten einde te verseker dat u skool die volle potensiaal van hierdie belangrike vennootskap kan ontsluit.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid