Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

29 Mei 2023 18:00 - 19:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

200

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Online

Kontakpersoon:

Johan Visser 078 800 0335 / admin3@fedsas.org.za

FEDSAS Vrystaat: Webinar - Departementele Vakante Poste Onderhoudsproses


Aanlyn beskpreking van die vakante lys vir die Vrystaat 2023

Punte vir bespreking:

  • Kortlysing
  • Onderhoude
  • Aanstellings
  • Slaggate met die proses


Aangebied deur Joha Visser, met Ebeth Delport en TJ Mofokeng

Registreer hier om die sessie by te woon op Zoom

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid