Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

08 Jun. 2023 16:00 - 17:00

Koste per persoon:

R 184,00

Sitplekke beskikbaar:

400

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - kzn2@fedsas.org.za

Veiligheidsrisiko's by skole (English) FEDSAS Online 9 van 2023


Bestaan daar 'n komitee by die skool wat aan die veiligheidsrisiko's aandag gee? Hierdie is een van die belangrikste komitees van die beheerliggaam, want 'n ongeluk gebeur altyd wanneer mens dit minste  verwag en die gevolge daarvan is altyd erger as wat mens dink!  Moenie onkant gevang word nie. Kom luister wat hierdie komitee kan doen om die skool voor te berei op enige soort veiligheidsrisiko. 

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid