Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

09 Mrt. 2023 14:30 - 15:30

Koste per persoon:

R 184,00

Sitplekke beskikbaar:

400

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Aanlyn / Online

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - kzn2@fedsas.org.za

Einde van jou termyn - hoe maak jy sterk klaar? (Afrikaans) FEDSAS Online 2 van 2023


Namate jou beheerliggaam se termyn ten einde loop, is dit belangrik dat jy sterk eindig. Dit is menslike natuur om jou vlakke van uitmuntendheid te laat daal soos tyd verloop.  Standaarde word nie meer gestel nie en bring dit tot gevolg dat beste praktyke laat vaar word en swak beheer aan die orde van die dag is.  In hierdie sessie sal jy praktiese ontvang om te verseker dat hierdie jaar jou beste nog op die beheerliggaam sal wees. Die sessie spreek ook tot take wat die jaar aandag moet geniet ten einde te verseker dat die oorgee na die nuwe beheerliggaam seep glad sal verloop.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid