Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

21 Sep. 2023 16:00 - 17:00

Koste per persoon:

R 184,00

Sitplekke beskikbaar:

400

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - kzn2@fedsas.org.za

Hoe lyk diversiteit en transformasie in 'n hedendaagse skoolomgewing? (Engels) FEDSAS Online 15 van 2023


Diversiteit is deel van die lewe en skole behoort hulle diversiteit te vier en seker te maak dat leerders hulleself in hulle verskeidenheid kan uitleef by die skool. Daarom is dit so belangrik dat skole moeite moet doen om diversiteit  positief te benader. Diversiteit het nie net met ras of kleur te doen nie, maar ook met verskillende soorte mense se lewensbenadering. Sorg dat u skoolomgewing inklusief is en leerders en personeel omarm. Wat beteken dit om die skoolomgewing te transformeer dat alle leerders ne personeel hulle kan uitleef.  Kom luister na kundiges se advies in die verband.  

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid