Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

23 Feb. 2023 16:00 - 17:00

Koste per persoon:

R 184,00

Sitplekke beskikbaar:

400

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - kzn2@fedsas.org.za

Skoolfondsbestuur en Finansiële Verslagdoening (English) FEDSAS Online 1 van 2023


Elke sent tel in die Onderwys! 

Uitgawes moet bestuur word en inkomste moet uitgebou word binne die raamwerk van 'n magdom onderwyswette, -regulasies en -beleide. Hierdie sessie gee 'n oorsig van die belangrikste wetgewing oor skoolfinansies en bied praktiese advies oor die bestuur van finansies in openbare skole.  

Geborg deur ABSA

Klik hier om te registreer. 

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid