Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

06 Mrt. 2024 14:00 - 15:30

Koste per persoon:

R 75,00

Sitplekke beskikbaar:

100

Taal:

Bilingual I Tweetalig

Lokaal:

HTS Witbank, Witbank

Kontakpersoon:

Ansie Coetzer - ansie@fedsas.org.za

FEDSAS MPM: VRL Opleiding (HTS Witbank)


FEDSAS nooi die Presidente van die VRL, asook die voogde van die VRL, uit na opleidingsgeleenthede in Mpumalanga.

Die doel van die opleiding is om die VRL toe te rus om hul werksaamhede vir die jaar suksesvol te voltooi. 

Onderwerpe vir bespreking:

  • Waar pas die VRL in by die Beheerliggaam?
  • Funksie en rol van die VRL

RSVP asseblief vir die geleentheid voor 12:00 op 4 Maart 2024.

Vir enige verdere informasie of hulp, kontak vir Ansie Coetzer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid