Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

29 Mei 2023 14:00 - 16:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

50

Taal:

Afrikaans / English

Lokaal:

Laerskool Northam

Kontakpersoon:

Hennie Combrinck 078 451 8116 (limpopo1@fedsas.org.za)

FEDSAS Limpopo: Skool Opleiding- Leerder Dissipline


U word aangemoedig om 'n inligting belaaide sessie by te woon oor Leerder Dissipline

Wie moet dit bywoon?

  • Lede van die Beheerliggaam
  • Die Skool se Bestuurspan
  • Opvoeders

Die sessie word aangebied in Afrikaans en Engels

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid