Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

01 Feb. 2023 11:00 - 13:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

50

Taal:

English / Afrikaans

Lokaal:

Hoërskool Ben Viljoen

Kontakpersoon:

Bernadette de Klerk - 071 871 0232 / admin3@fedsas.org.za

FEDSAS Limpopo: VRL Opleiding (Afrikaans / Engels aanbieding)


Die rol van die VRL op die BHL

Die top struktuur van u VRL word uitgenooi om ‘n insiggewende opleidingsessie by te woon - 5-10 leerders per skool

Ons behandel:  

  • Rol en status van die VRL 
  • Grondwet van die VRL 
  • Kommitees 
  • Wat se die wet? 
  • Pligte van ampsdraers 

Verryk jouself - eindig sterk in jou skool en jou gemeenskap!

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid