Geleentheid Inligting
Datum en tyd:
19 Sep. 2023 14:30 - 15:30
Koste per persoon:
R 0,00
Sitplekke beskikbaar:
300
Taal:
Afrikaans
Lokaal:
Aanlyn / Online
Kontakpersoon:
Ansie Coetzer: 066 477 6480 / ansie@fedsas.org.za
Die beginsel om 'n wagklas/-area tot beskikking te stel totdat leerders se ouers hul kan kom afhaal by die skool het sekere implikasies waarvan die Beheerliggaam van die skool moet kennis dra. Tydens die webinaar gaan op die bedryf van 'n wagklas/-area gefokus word.
Klik hier om te registreer.