Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

19 Sep. 2023 16:00 - 17:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

300

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Ansie Coetzer: 066 477 6480 / ansie@fedsas.org.za

FEDSAS Gauteng Webinaar: Wagklas/area by die skool en die implikasies daarvan (Engels)


Die beginsel om 'n wagklas/-area tot beskikking te stel totdat leerders se ouers hul kan kom afhaal by die skool het sekere implikasies waarvan die Beheerliggaam van die skool moet kennis dra. Tydens die webinaar gaan op die bedryf van 'n wagklas/-area gefokus word.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid