Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

25 Jan. 2024 15:00 - 16:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Aanlyn / Online

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Bemeester die SBL verkiesing: 'n Padkaart tot sukses (Afrikaans) FEDSAS Online 1 van 2024


Beheerliggaamverkiesings is die derde grootste verkiesing in die land en vind elke drie jaar plaas.  Vanaf 1 Maart vind die verkiesings weer plaas.  

Kom luister na wenke oor hoe om die verkiesing suksesvol te benader en af te handel.  Bemarking en deel van inligting aan veral die ouergemeenskap is uiters belangrik.  

Die regte kandidate kan 'n BL maak of breek.  

  • Wat is die profiel van 'n goeie BL-lid?  
  • Hoe lyk die samestelling van die beheerliggaam?

Elke provinsie publiseer verkiesingsregulasies wat nagevolg moet word.  

  • Hoe moet skole hulleself voorberei vir die verkiesings?

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid