Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

24 Apr. 2025 17:00 - 20:00

Koste per persoon:

R 50,00

Sitplekke beskikbaar:

200

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Wesvalia Hoërskool

Kontakpersoon:

Juan Coetzer - juan@fedsas.org.za 083 842 2335

NW: Fokus Forum - Klerksdorp Afrikaans


Lede word uitgenooi om ons Fokus Forum by te woon. Die onderwerpe wat aangespreek sal word:


  • Bestuur van Verhoudings
  • Dissipline
  • Finansies


Wie moet bywoon: Alle SBL-lede, skoolhoofde, skool finansiële beamptes en SMT's.


Kostes:  R50 per persoon


Moet aangemeld wees om die geleentheid te bespreek
Copyright FEDSAS 2025 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid