Event Info
Date and Time:
04 May 2021 17:00 - 18:00
Cost per person:
R 0,00
Seats available:
500
Language:
Afrikaans
Venue:
Aanlyn
Contact Person:
Elretha de la Rey - 051 522 6903 / admin2@fedsas.org.za
Inhoud:
* Die regsraamwerk van beheer (“governance”),
* Die rol van die partye en hoe suksesvolle skole funksioneer.
Hierdie sessie skep die konteks en inleiding vir aand 2 en plaas die klem op die gesonde en belangrike wisselwerking tussen beheer en bestuur.
* Bywoning geskied by die skool - almal saam in dieselfde lokaal.
Wie behoort by te woon:
* Die hele SBL
Aanbieders:
* Verskeie FEDSAS personeel
Kliek hier om te registreer.