Produk

< Terug

DigiTALERS Lidmaatskap

R 250,00

Die FEDSAS Sentrum vir Tegnologie wil 'n gemeenskap van verskilmakers skep wat mekaar kan ondersteun, uitdaag, en inlig.  Ons sal die proses fasiliteer en geleenthede skep.

Word deel van die DigiTALERS en word deel van 'n groep eendersdenkende leiers.

Wees deel van ons kommunikasie:

  • Een tot een
  • Een tot baie
  • Baie tot baie

Wat kry jy?

  1. Konsultasie met Riaan van der Bergh - aanlyn en / of telefonies
  2. Weeklikse inligting
  3. Maandelikse vergadering aanlyn

Lidmaatskap is beperk tot 30 persone per provinsie.

Koste: R 250.00 per jaar

Klik hier vir meer inligting en om betaling te maak.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid