Produk

< Terug

FEDSAS 2024 SBL Opleidingspakket - Stel van 2

R 950,00

Die pakket is saamgestel uit belangrike en waardevolle inligting en is 'n moet vir alle bestaande en nuwe SBL lede.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Welcome to the board x2 (Afrikaans is uitverkoop)
  • Praktiese handleiding oor skoolbeheer x2
  • Voubiljet
  • 'n QR-kode vir toegang tot 'n lêer met die nuutste en opgedateerde inligting, insluitend, maar nie beperk nie tot;
    • Groot 5 opleiding video's
    • Gebaretaal video's
    • Ivor Swartz videos
    • Johan Smith videos

Klik hier om jou pakket nou te bestel.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid