Produk

< Terug

’n Praktiese handleiding oor skoolbeheer

R 150,00

Die handleiding bied 'n kort oorsig oor kernaspekte van beheer en gee'n verwysingspunt van waar daar na meer inligting gesoek kan word. Dit is die ideale beginpunt vir enigeen wat die eerste keer in 'n beheerliggaam dien en nou in die belang van die skool moet optree.
Hierdie handleiding is beskikbaar in Afrikaans en Engels. 

Plaas u bestelling hier.

Nou ook op Snapplify as 'n eboek beskikbaar in al 11 amptelike tale.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid