Artikel

Waarom moet u betrokke wees by u kind se skoolbeheerliggaam?

04/08/2021 - Fedsas


Waarom is dit belangrik dat u as ouer betrokke is as lid of in die verkiesingsproses? Beter nog, wat is die rol van die SBL en hoe kan ouers hierdie stelsel beter benut en ondersteun deur betrokkenheid en deelname? Om dit te verduidelik, het Art of Superwoman.com  met die Federasie van Beheerliggame van Suid -Afrikaanse Skole (Fedsas) se adjunk uitvoerende hoof, dr. Jaco Deacon, en ander gesels. Kliek hier om die artikel te lees. 

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid