Artikel

KykNET Dagbreek: Onderhoud - Paul Colditz

26/03/2014 - Fedsas


Die KykNET program, Dagbreek, het n onderhoud met ons Uitvoerende Hoof, Paul Colditz gevoer oor die navorsing gedoen deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge. Hierdie navorsing toon dat die getal enkelmedium skole waar daar onderrig gegee word in n inheemse taal, skerp daal. 

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid