Geleentheid Inligting
Datum en tyd:
18 Jul. 2024 16:30 - 17:30
Koste per persoon:
R 0,00
Sitplekke beskikbaar:
500
Taal:
Afrikaans
Lokaal:
Aanlyn / Online
Kontakpersoon:
Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za
Sonder 'n behoorlike begroting sal u skool nie goed kan funksioneer nie.
Hierdie sessie fokus op al die aspekte van suksesvolle begrotingsbeplanning en die uitvoering daarvan.
Spesifieke rolspelers moet die leiding neem om die begroting uiteindelik deur die ouers te laat goedkeur. U sal ook ingelig word oor die wetlike aspekte en verwagtinge om aan die finansiële vereistes soos in die Skolewet bepaal, asook bepalings in provinsiale finansiële regulasies.
Dis baie belangrik om hierdie prosesse betyds te begin.
Klik hier om te registreer.