Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

24 Jul. 2024 10:00 - 12:00

Koste per persoon:

R 50,00

Sitplekke beskikbaar:

70

Taal:

Afrikaans & English

Lokaal:

Belfast Akademie, Belfast

Kontakpersoon:

Ansie Coetzer - Tel 0664776480 / ansie@fedsas.org.za

MPM - Opleidingsgeleentheid: Verstaan u skoolfinansies - 24 Julie 2024 by Belfast Akademie van 10:00-12:00 (Tweetalig) Registreer asseblief voor of op 23 Julie om 13:00


Verstaan u skoolfinansies

Met die afhandeling van die afgelope SBL-verkiesing, is daar menige Beheerliggame wat hul skielik in onstuimige waters bevind, rakende Artikel 38A, Skool Subsidies en menige vrae rondom die hantering van sekere aspekte van die skool se finansies.

FEDSAS Mpumalanga, in samewerking met die Direktoraat Finansies van die Provinsiale Onderwys Departement, nooi u as Skoolhoof of u verteenwoordiger, die skool se Finansiële beampte en die SBL-Tesourier na 'n finansiële opleidingsessie, om te verseker dat die onstuimige waters na kalmer waters verander.

Agenda:

  • Artikel 38A – aansoek, dokumentasie, inhandigings, kollektering, appeleer
  • Subsidies / Kortings op skoolgelde – aansoek, dokumentasie, inhandiging
  • Kapitale Projekte: Aansoek, dokumentasie, finansiële instelling
  • Tweede Bankrekening 
  • Beleggingsrekening
  • Trustfondse
  • Ouditeure

Datum: 24 Julie 2024

Tyd: 10:00 - 12:00

Venue: Belfast Akademie

Koste: R50 per persoon

Wie moet bywoon? Skoolhoof of verteenwoordiger, skool se Finansiële beampte en SBL-Tesourier


Moet aangemeld wees om die geleentheid te bespreek
Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid