Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

23 Jul. 2024 14:00 - 16:00

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

50

Taal:

Afrikaans & English

Lokaal:

Hoërskool Pietersburg, Polokwane

Kontakpersoon:

Elretha de la Rey - 081 019 1396 / elretha@fedsas.org.za

LIM: Finansies vir nie-finansiële mense in skole | Riaan besoek Limpopo


Doel van die projek

Die skaduwee van die ekonomie val op die skole-sektor.  Die volhoubaarheid van skole is onder die kollig en dus is die vlak van kundigheid en bestuur nodig op n hoër vlak. Die doel van die projek is om die finansiële bestuur en beheer in skole te verhoog.  

Om gewillige mense meer bekwaam en toegerus te maak om die moeilike taak wat hulle verrig uit te voer.  Die volhoubaarheid van skole is die belangrike fokus van hierdie projek en daarmee saam die verhoging in die morele leierskap-temperatuur in skole en skool finansies.  Goeie begrip van die finansies, oudits en verslagdoening is nodig om skole beter te bestuur.


Moet aangemeld wees om die geleentheid te bespreek
Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid