Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

01 Aug. 2024 16:30 - 17:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

English / Engels

Lokaal:

Online / Aanlyn

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Dit gons in die gange: Suksesvolle media strategieë (Engels) FEDSAS Online 9 van 2024


Kom ontdek die kuns om die media te benut om u skool se suksesverhale ten toon te stel, en kry ook leiding oor die bestuur van die media tydens uitdagende tye. 

Moenie net opslae maak nie; kom leer hoe om dit met finesse en selfvertroue te skep en hanteer. 

Sluit by ons aan en kom bemeester die delikate balans van media-interaksie by u skool.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid