Geleentheid Inligting
Datum en tyd:
01 Aug. 2024 15:00 - 16:00
Koste per persoon:
R 0,00
Sitplekke beskikbaar:
500
Taal:
Afrikaans
Lokaal:
Aanlyn / Online
Kontakpersoon:
Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za
Kom ontdek die kuns om die media te benut om u skool se suksesverhale ten toon te stel, en kry ook leiding oor die bestuur van die media tydens uitdagende tye.
Moenie net opslae maak nie; kom leer hoe om dit met finesse en selfvertroue te skep en hanteer.
Sluit by ons aan en kom bemeester die delikate balans van media-interaksie by u skool.
Klik hier om te registreer.