Geleenthede

Geleentheid Inligting

Datum en tyd:

07 Aug. 2024 16:30 - 17:30

Koste per persoon:

R 0,00

Sitplekke beskikbaar:

500

Taal:

Afrikaans

Lokaal:

Aanlyn / Online

Kontakpersoon:

Marlee Steyn - marlee@fedsas.org.za

Bou brûe: Die kweek van positiewe verhoudings tussen onderwys-rolspelers (Afrikaans) FEDSAS Online 10 van 2024


Sluit by ons aan om 'n dieper insig te kry oor die ingewikkelde web van verhoudings tussen opvoedkundige belanghebbendes. 

Ons fokus op die verskillende rolle, verantwoordelikhede en verwagtinge van alle rolspelers binne die skool omgewing met die ouer as die primêre opvoeder en die skool se kritieke 'in loco parentis' rol. 

Ons deel doeltreffende kommunikasie strategieë wat noodsaaklik is vir die handhawing van gesonde verhoudings.  Ons werp lig op konflik hantering strategieë wat noodsaaklik is vir die bestuur van uitdagings en die bevordering van gesonde verhoudings.

Klik hier om te registreer.

Copyright FEDSAS 2024 | NPO Registration No. 128-598NPO | NWO-registrasienr 128-598NPO | Privaatheidsbeleid