U is nie ingeteken nie  [Teken in]  [Doen aansoek]

Beheer in openbare skole

Beheer in openbare skole
R 165
Beheer in openbare skole Terug
Beheer in openbare skole – ’n Handleiding oor die toepassing van die King-beginsels in openbare skole stel skoolbeheerliggame in staat om nie net te voldoen aan die bepalings van die Skolewet nie, maar ook aan die King-beginsels. Dit skep die geleentheid vir goeie skole om uitstekende skole te word.
Dit kos slegs R165. BTW en posgeld is ingesluit.

Nog Produkte

Waardegedrewe Skole Seminaar
R 445
Waardegedrewe Skole Seminaar
Die FEDSAS waardegedrewe skole seminaar is nou op DVD beskikbaar n Stel van 5 DVDs wat insluit Beide...
Skoolbeheer
R 225
Skoolbeheer
Skoolbeheer - Antwoorde op alledaagse uitdagings is & 39;n duidelike en omvattende handleiding oor...
Induksie Skoolbeheerliggame
R 500
Induksie Skoolbeheerliggame
FEDSAS het n DVD oor die induksie van skoolbeheerliggame wat advies bevat rakende etiese waardes in skoolbeheer...